The Story Station
Wrok - Beyers de Vos (Proefeksemplaar)
Wrok - Beyers de Vos (Proefeksemplaar)
Couldn't load pickup availability
Pretoria – Vyf mense, vyf dele van die stad. Die tweeling, Ben en Freya, is weeskinders en Freya glo dat hulle alles met mekaar deel. Ben word vermoor en Freya besef hy het geheime van sy eie gehad. Mnr. Oktober is 'n wewenaar-pa, 'n rugby-afrigter by die hoërskool en 'n passievolle Christen. Hy het egter 'n donker verlede wat hom net nie met rus wil laat nie. Die selfsnyende dwelmhandelaar, Slick, het tydens sy gewelddadige mentorskap by Mama Afrika geleer dat vergelding en mag hand-aan-hand gaan. En die hardwerkende Nolwazi, 'n inspekteur by die Brooklyn-polisiekantoor, se ondersoek word deur 'n oorwerkte sisteem en korrupte kollegas ondermyn.
Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? Sal geregtigheid seëvier? En is vergelding die antwoord?
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 23.4cm; W: 15.4cm; H: 2cm
Weight
Weight
0.38 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
