Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Wonderboom - Lien Botha (First edition)

Wonderboom - Lien Botha (First edition)

Regular price R 139.00 ZAR
Regular price Sale price R 139.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ek wil terug na my broers en my suster. Terug na die voet van die berg en onderstebo gaan hang aan die hoogste tak van die Wonderboom en wag tot die môre wanneer hulle my sal kom haal.

Magriet Vos moet vlug.

Uit die strik van Wes-Kaapse tiran Albino X op sy Vergelegen-troon, asook van die geheueverlies wat elke dag nóg iets by haar steel. Die land huiwer op die rand van ontsporing, en Magriet moet wederregtelik die agterpaaie van ʼn familie in die noorde uitkom – voor sy vergeet wie sy is. Slegs flardes ou dagboekinskrywings en ander verdowwende flenters geheue bly oor om haar te help.

Wonderboom gaan oor ʼn oorlewingsreis: om Suid-Afrika te oorleef, om die geskiedenis te oordeel, om die strikke – en verliese – van ʼn mense en se geskiedenis te oorleef.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 1.4cm

Weight

0.32 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details