The Story Station
Wolwedans in die skemer - Leon van Nierop
Wolwedans in die skemer - Leon van Nierop
Couldn't load pickup availability
Wanneer Sonja Daneel ná 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder 'n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy 'n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by die hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was.
Dan volg daar aanslae op haar lewe deur 'n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met 'n byl terroriseer. Sonja raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar spoedig besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie.
Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoë misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 3.5cm
Weight
Weight
0.49 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
