The Story Station
Wie is Jan Hoender? - Jeanne Goosen (First edition)
Wie is Jan Hoender? - Jeanne Goosen (First edition)
Couldn't load pickup availability
Wanneer Jan Hoender met sy massiewe trok fratshoenders op pad na Dankbaarheid, Andries Brits se plaas, op die dorp aandoen, weet die boere hulle kan maar hulle trekkers en masjinerie begin nasien. Dit sal ‘n goeie reënjaar wees.
Maar wie Jan Hoender werklik is, weet niemand nie. Hy is anders. Hy hou hom eenkant. Vra hulle hom waar hy aan sy kennis kom, antwoord hy: “My hoenders. Hulle sê vir my waar en wanneer.” So ‘n man, vermoed die mense, is nie te vertrou nie.
Mens is maar soos hoenders, weet Jan Hoender. Elkeen is vol van sy eie wysheid, dwaasheid, dwarsheid en irrasionaliteit. Albei is in strafkampe georganiseer en gekondisioneer. Die mens deur sy eie toedoen. Hoenders deur die toedoen van die mens.
In hierdie verwikkelde maar boeiende novelle, "Wie is Jan Hoender?", beeld Jeanne Goosen die konflik uit tussen mens en natuur. Uit die mikrokosmos, die klein kampe van Jan Hoender en sy rare voëls, groei die beeld van ‘n planeet in die greep van die mens se rusteloosheid en magjagsheid.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 13.8cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.13 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






