Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Wie is ek? - Louis Awerbuck en Lise Swart (First edition)

Wie is ek? - Louis Awerbuck en Lise Swart (First edition)

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Vir eeue worstel mens al met die vraag: "Wie is ek?" In hierdie boek van Louis Awerbuck en Lise Swart word jy as leser op ’n verkenningstog van jouself, jou persoonlikheid en jou menswees geneem.

Louis en Lise is die aanbieders van die gewilde RSG-program Wie is ek? - met Louis en Lise. Louis is ’n kliniese sielkundige en sy verloofde Lise is alombekend as TV-aanbieder en sangeres. Die doel van hierdie boek, wat gebaseer is op hulle RSG-radioprogram, is om mense met kennis te bemagtig sodat hulle hulself en ander beter sal kan verstaan. 

Die drie afdelings van die boek - 'Wie is ek?', 'Waarmee sukkel ek?' en 'Wat nou?' is so gerangskik dat die leser stap-vir-stap self-ondersoek kan doen. Daar is vraelyste wat onder andere jou voorkeure en persoonlikheid toets, maar jou ook kan help om te bepaal of jy byvoorbeeld aan depressie ly.

Alhoewel hierdie boek nie as ’n plaasvervanger vir professionele psigoterapie dien nie, kan dit jou help om insig tot jou eie menswees en die mense om jou te kry. Die antieke Grieke het dit nie verniet gesê nie: "Ken jouself."

Condition

Good (G): I’m an averagely used and worn book, but I have no loose, torn, damaged or bent pages.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 0.8cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details