Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Wenkbrou - Deborah Steinmair (First edition)

Wenkbrou - Deborah Steinmair (First edition)

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hulle is in ’n vreemde ruimte. Dis nog nie mooi lig nie. Die môre ruik na kraalmis en varkhok, die lug vibreer met plaasgeluide . . . Bedrieglik gewoon, amper gerusstellend. Maar in haar linkerslaap klop ’n aardige voorgevoel. Onheil.

Hulle is êrens in die sogenaamde Herder se opstal. Gisternag het hulle hom die sleutel met finaliteit in die deur hoor draai, aan die buitekant.

Toe Jesse hoor dat die kleinseun van moeder Motle, hoof van die Susters en lewenslange vriendin van haar ouma, vermis en vermoedelik vermoor is, besluit sy en Aga Gruber om te gaan ondersoek instel. Die twee vroue bevind hulle in ’n vreemde wêreld, dié van ’n Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Hulle maak kennis met die groep nonne en die patriargale Volgelinge wat leef volgens die ouderwetse geskrifte van hul menslike Herder.

Soos mens kan verwag by Deborah Steinmair se tweede komiese raaisel-roman is dit nie lank voor Aga en Jesse ’n rits rare ervarings beleef nie. Hulle word weer eens bygestaan deur die rowwejack dude Claude. Dié slag met die hulp van sy nuwe vriendin, die wit sangoma Stasi Soldatos. Satiries, lig, vars.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.6cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details