The Story Station
Weegskaal - N.P. van Wyk Louw (First edition)
Weegskaal - N.P. van Wyk Louw (First edition)
Couldn't load pickup availability
Die gedagte het ontstaan dat daar nog heelwat verspreide stukke van N. P. van Wyk Louw is wat by wyse van voorwoorde of bydraes tot ander boeke gepubliseer is, maar tans versprei en meermale moeilik toeganklik is omdat die boeke soms uit druk is. Daarby was daar moontlik in die dokumentversameling in die Carnegie-biblioteek op Stellenbosch nog stukke wat nie tevore in boekvorm verskyn het nie.
Mev. Truida Louw het haar toestemming tot publikasie gegee op voorwaarde dat die finale keurwerk deur prof. J. du P. Scholtz gedoen word en verseker dat alleen stukke wat herdruk regverdig, opgeneem word. Die aanvanklike voorwoorde en ander opstelle is deur prof. J. C. Kannemeyer byeenbring, maar die finale keuse is deur prof. J. du P. Scholtz gedoen. Daar is besluit om die beskikbare stof in twee bundels te publiseer, een met artikels van meer letterkundige aard en die ander met artikels van meer algemene en sosiaal-politieke aard. Dr. Ian Raper het gehelp met die indeling en later met proefleswerk. Weegskaal is die bundel met literêre stukke. Die titel is deur prof. Ernst van Heerden gekies.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.9cm; W: 14cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.28 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
