The Story Station
Ware spookverhale van Suid-Afrika - Daniël Lötter (First edition)
Ware spookverhale van Suid-Afrika - Daniël Lötter (First edition)
Couldn't load pickup availability
Vir drie dinge het Afrikaans sy gelyke onder geen ander taal nie: vry, swets en spookstories vertel. Spookverhale is so deel van ons tradisie en herkoms dat die beste pogings van die verligte tye waarin ons leef om hulle te verdryf, nie slaag nie. Kom maak kennis met ’n paar van die bekende, minder bekende en selfs heeltemal onbekende gedantes wat in die donkerste ure van die nag in die huise en oor die vlaktes van ons land hul ontstellende opwagting maak.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 13.8cm; H: 1.9cm
Weight
Weight
0.28 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






