The Story Station
Wals met Matilda - Dan Sleigh (First edition)
Wals met Matilda - Dan Sleigh (First edition)
Couldn't load pickup availability
Die see. ‘n Woonstel. Op die balkon ‘n skrywer. Die skrywer kyk af na die blou buitelyn van ‘n man wat hom op die plaveisel onder hom doodgeval het, dwing dan sy blik weg en kyk ver oor die flikkerende vroemôresee. Dit is vir hom asof ‘n vreemder wordende wêreld die woonstel teen die see vasdruk tot dit ‘n eiland word.
Die skrywer wag op ‘n besoeker. Hy weet sy is gestuur. Sy uitgewery het lank genoeg gepleit om ‘n nuwe werk uit die pen wat voorheen die kasregisters laat klingel het. Sý is hul troefkaart.
Die vrou waai soos ‘n stormsterk suidooster by die woonstel in. Die skrywer gooi wal, hy skerm, hy vlug . . . maar kom stelselmatig agter sy enigste verweer is ‘n verhaal. Hy vertel wat dit is wat die donker kolk in hom uitgeruk het, en al vertellende herleef in hom ‘n ander verhaal, die verhaal van ‘n jong man se ontdekking van die groot, groot onbekende. Al vertellende word die verstokte skrywer se skermutseling ‘n dans. Uiteindelik wals hy weer met die muse, en dit is noodwendig die lewe-dood-dans, die dans van die menslike bestaan.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa for R109, or to a PUDO locker of your choice for R80.
Collection is available by appointment only (FREE)
Books are shipped wihin 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share

Didn't find what you're looking for or out of stock?
Email me and I'll try to hunt it down for you.