Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Voor die oog van hierdie son - Maretha Maartens (First edition)

Voor die oog van hierdie son - Maretha Maartens (First edition)

Regular price R 74.00 ZAR
Regular price Sale price R 74.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Op 24 April 1939 skryf Hanna van der Merwe op die eerste bladsy van haar plakboek 'n vers uit Psalm 107: Toe was hulle bly, omdat dit rustig geword het, en Hy het hulle gelei na die hawe van hul begeerte. Sy is agttien en pas verloof.

Drie-en-veertig jaar later lê sy ná 'n oogoperasie hulpeloos op haar hospitaalbed, met net haar gedagtes om haar besig te hou. Sy dink aan haar jeug in die huisie langs die treinspoor, die vroeë jare van haar huwelik met Niklaas, die grootword van hul kinders.

En onvermybaar wag 'n konfrontasie met haarself wat sy nog al die jare ontwyk het, met haar as ontnugterde middeljarige vrou vol onvervulde verwagtinge. Dis soos Niklaas sê: die lewe wat sy op agttien so vol geloof saam met hom tegemoetgegaan het, was toe nié die hawe van haar begeerte nie.

Sy het nou by 'n waterskeiding gekom, weet sy. Instinktief en uit jarelange gewoonte reik sy in hierdie oomblik na haar Skepper. En soos Gezelle ontdek sy hoe lank die brose hart kan leef van selfs één oomblik se intense geluk.

Voor die oog van hierdie son is die verhaal van 'n vrou se lewensreis – "alleen en onbeskut voor die oog van die son" – na selfkennis, en daardeur ook na haar naaste en na God. Dis 'n roman wat elke gevoelige leser diep sal raak.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.8cm; W: 14cm; H: 1.2cm

Weight

0.25 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details