The Story Station
Vliegoog - Abraham H. de Vries
Vliegoog - Abraham H. de Vries
Couldn't load pickup availability
Hierdie bundel toon 'n baie duidelike ontwikkeling in die werk van De Vries wat reeds sy naam in die Afrikaanse letterkunde gevestig het as een van ons voorste kortverhaalskrywers. Van suiwer realistiese situasiebeelding het De Vries nou ontwikkel na die moderne idioom waarin die werklikheid eerder verduister as verklaar word. Maar dit word met so 'n vonkelende, prikkelende perseptuele waarneming gedoen dat dit vir die leser wat hom die tyd gun om dieper as die oppervlakte te gaan, 'n nuwe, vreemde bewustheid van lewe bring.
De Vries se siening van die lewe en die werklikheid het 'n fyn satiriese inslag, maar toon daarby ook 'n besondere deernis met die lot van die mens. ,Vliegoog' kan op dieselfde vlak geplaas word as die beste kortverhale van Europese skrywers wat van hierdie genre iets heeltemal nuuts gemaak het.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.7cm; W: 12.2cm; H: 0.9cm
Weight
Weight
0.23 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
