Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Vlees en bloed - Riette Rust met Eileen de Jager en Roelien Schutte (First edition)

Vlees en bloed - Riette Rust met Eileen de Jager en Roelien Schutte (First edition)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Eileen de Jager en Roelien Schutte staan nie as die Bloedsusters bekend bloot omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle reeds 15 jaar lank daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak – sowat 7 000 tonele waar selfdood, moord, marteling, aanranding, plaasaanvalle en natuurlike sterftes plaasgevind het. Soms ruim die susters opgaarders se huise op, dikwels tot die plafon toe volgepak; ander kere help hulle weer die skade van vloedwaters of ’n brand herstel.

Vlees en bloed vertel ’n storie wat oor méér as net die bloed gaan. Die leser word ingetrek in die wêreld van die Bloedsusters: van die uiterste gesondheidsgevare en fisieke uitdagings van die skoonmaakprosesse tot die rustelose siele wat hulle op moordtonele raakloop, asook die posttraumatiese stres en emosionele tol wat dié werk van die susters eis.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa for R109, or to a PUDO locker of your choice for R80.

Collection is available by appointment only (FREE) 

Books are shipped wihin 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here. 

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details

Didn't find what you're looking for or out of stock?

Email me and I'll try to hunt it down for you.