Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Virus - Jaco Jacobs

Virus - Jaco Jacobs

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou buurman of buurvrou, die ou of meisie op wie jy jou hart verloor het. As jy gelukkig is, verskeur hulle jou binne sekondes. As jy nie so gelukkig is nie en dit oorleef...wel, dís die scary deel.

Net sewe dae. Dis al wat nodig is om die wêreld tot stilstand te ruk. 

’n Week gelede was Jake nog ’n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in ’n verwoeste stad. Daarom vat hy die pad op soek na sy pa. Maar na die uitbreking van die virus is die wêreld ’n vreemde, skrikwekkende plek.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21cm; W: 13.9cm; H: 0.6cm

Weight

0.16 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details