Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Vir altyd - Francois Bloemhof (First edition)

Vir altyd - Francois Bloemhof (First edition)

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina voor die altaar gelos word, haar romantiese droom aan flarde, is Hugo weer die een om haar by te staan.

Hoe ’n goeie plan was dit egter om saam na Mauritius te gaan – vir wat bedoel was om haar en ’n ander man se wittebrood te wees?

En hoeveel spoke moet verdryf word voordat ’n gelukkige “vir altyd” moontlik is?

Op die eiland van liefde raak dit wel gou duidelik dat so ’n einde nie al is waaroor dit gaan nie – maar ook die avontuur op pad soontoe.

Pad Na Jou Hart was ’n suksesverhaal soos min, beide as rolprent en die boek wat dit voorafgegaan het. Nou maak dieselfde span weer so.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.8cm

Weight

0.22 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details