The Story Station
Vier susters - Gerda Taljaard (First edition)
Vier susters - Gerda Taljaard (First edition)
Couldn't load pickup availability
OP BROEDERSDRAAI is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag.
Ivy, die jongste, wil 'n onbevange lewe hê. 'n Ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry.
Sophie staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af.
Beatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens.
Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan die lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien.
Wanneer Domenico Valente, 'n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits gedryf.
Gerda Taljaard se Vier susters is 'n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L:23.3cm; W: 15.4cm; H: 2cm
Weight
Weight
0.35 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
