The Story Station
Ver land van vrede - Marzanne Leroux (First edition)
Ver land van vrede - Marzanne Leroux (First edition)
Couldn't load pickup availability
"Ek is rou geskawe deur tradisies en insettinge. Ek is sat van mense wat te bang is om te lewe, bang om iets te doen wat nie honderd jaar lank al op die proef gestel is nie. Ek is siek om van die voorgeslagte te hoor. Ek is siek van die vrees vir God, wat jou elke oomblik wil verpletter as jy nie nougeset in die spoor van sy gebooie loop nie. En ek is onbeskryflik siek vir hierdie kleinlike lewe wat my in 'n vorm wil giet waarin ek nooit sal kan pas nie."
J
eanne.
Jonk. Tradisie en godsdiens in haar bloed, maar sterker nog — die wil om vrye mens te wees, om self te soek na sin in haar lewe.
Dan sterf haar geliefde tweelingbroer, Antonie. Jeanne is verblind deur smart; sy besluit sy sal niemand ooit weer sĂł liefhĂŞ dat God haar opnuut kan tref nie. Sy verlaat die Vallei waar sy grootgeword het en begin 'n nuwe lewe in die stad.
Hier ontmoet sy twee mans: Jon, die gelowige jong kitaarspeler wat sy nie durf liefhĂŞ nie, en Shimon, die ouer een aan wie sy geheg raak, maar wat nooit die sagte, weerlose kol in haar sal kan aanraak nie. Sy doen 'n berekende keuse: sy gee haar aan Shimon oor.
Maar hoe lank kan sy haar werklike gevoelens verloën? Hoe lank kan sy die liefde van God ontwyk?
Ver land van vrede is die aangrypende verhaal van 'n soekende jong mens. Dit begin in die Kaap en maak 'n vreemde draai in 'n oorlogsituasie in Israel. Die leser word uiteindelik ryker gelaat aan begrip vir mense soos Jeanne.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.7cm; W: 14.2cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.29 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
