The Story Station
Vaselinetjie - Anoeschka von Meck
Vaselinetjie - Anoeschka von Meck
Couldn't load pickup availability
Let wel: Hierdie kopie van Vaselinetjie bevat pienk gemerkte gedeeltes op die eerste paar bladsye, asook verskeie geskrewe aantekeninge.
“Wow, maar dis mooi! Ek het nog nooit so ‘n kamer gesien nie,” sê Vaselinetjie. “Kyk net al die blink materiaal!”
Puck glimlag breed.
Weerskante van die bed is tafeltjies met lanternlampies. Teen die een muur is stapels tydskrifte en bo-op elke stapel staan ‘n paar van die mooiste en hoogste spike-heeled shoes wat Vaselinetjie nog ooit gesien het.
Puck maak die klerekas oop. “Try dit ... en dit,” gee sy vir Vaselinetjie uitrustings aan.
Die res van die middag speel hulle model-model. Puck grimeer Vaselinetjie se gesig en hulle oefen om met Maud se skoene te loop.
“Dis een van die lekkerste dae van my lewe,” lag Vaselinetjie.
Maar dit bly nie lekker nie. Toe Maud terugkom, sê sy: “Lolita, aangesien julle bokkies hier rondhang asof dit vakansie is, dink ek dis tyd dat jy vir jou ‘n outfit uit my kas bymekaarsit. Dis sulke tyd, pet!”
“Wat bedoel jou ma met sulke tyd?” vra Vaselinetjie later vir Puck. Maar Puck draai van haar af weg en wil nie gesels nie.
Condition
Condition
Ex-library (EL): I once lived in library. I may have some library stickers, stamps, or markings but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
21.3cm; W: 13.7cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.32 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





