The Story Station
Van spoke gepraat - Byeengebring deur Charles Fryer (First edition)
Van spoke gepraat - Byeengebring deur Charles Fryer (First edition)
Couldn't load pickup availability
Drie en dertig skrywers span hier saam om die leser koue rillings te gee: van ons beste gevestigde skrywers tot belowende jongeres. Die verhale – nuut geskep, behalwe twee voortreflikes wat reeds verskyn het – gaan grotendeels oor dwaalgeeste of teenwoordig-hede uit 'n ander dimensie.
Geeste wat nie tot rus kan kom nie, dwaal in 'n ou plaashuis, in die waaksaal van 'n hospitaal, of in die nagmis langs die see. 'n Mistieke teisteraar vervul 'n jong meisie met 'n mengsel van bekoring en vrees, terwyl ander gryslanders kom om geliefdes te troos ná 'n skielike dood. 'n Ou hond bring 'n boodskap uit die skimmeryk, en 'n wit koei stap sielig deur doringdraad. En een stormnag staan die spookvrou van Uniondale langs die pad om te ryloop ...
Die meeste van die verhale is fiktief, ander gedeeltelik, en enkeles is op werklike ervarings gegrond. Soms lê die ondervinding – deur 'n droom of visioen – op die rand van die werklikheid.
Ná die lees van hierdie boek sal "spoke" nooit weer dieselfde wees nie. Maar wees gewaarsku: Moenie al die verhale op 'n streep lees nie. Laat elkeen uit eie reg by jou spook.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 2.6cm
Weight
Weight
0.41 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
