Van Lill se Suid-Afrikaanse trivia - Dawid van Lill (First edition)
Van Lill se Suid-Afrikaanse trivia - Dawid van Lill (First edition)
Regular price
R 84.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 84.00 ZAR
Unit price
/
per
Het jy geweet?
- Die algemeenste van onder die meer as 6000 rugbyspelers wat al die Springboktrui gedra het, was Morkel (10 spelers). Tweede en derde is Du Plessis (9) en Smith (7).
- 40% van die wêreld se menslike voorouer-fossiele is naby Johannesburg ontdek, in die Sterkfonteinvallei, die sogenaamde Wieg van die Mensdom.
- In 2004 het Clive Calder, wat in Suid-Afrika gebore is, sir Paul McCartney onttroon as die rykste persoon in die Britse musiekbedryf. Calder se netto waarde is £1,235 miljard.
- J.M. Coetzee, die wenner van die Nobelprys vir Letterkunde en die eerste skrywer wat die Bookerprys twee keer kon wen, is as John Michael Coetzee gebore, maar hy het later sy tweede naam na Maxwell verander.
- Die Internasionale Ruimtestasie, wat Mark Shuttleworth in 2002 besoek het, beweeg teen ’n snelheid van 28 000 km/h, meer as 10 keer vinniger as die Concorde.
- Die eerste kriekettoets in Suid-Afrika is in Port Elizabeth gespeel (in 1889), en die eerste rugbytoets ook (in 1891). In daardie dae het ’n drie net een punt getel, en daar was 4 balle in ’n boulbeurt.
- Evita Bezuidenhout het drie kleinkinders. Hul name is Winnie-Jeanne, Nelson-Ignatius en La Toya Ossewania.
- Volgens die Guinness World Records, sluit Suid-Afrika se wêreldrekord die grootste pizza in (37,4 m in deursnee) en die langste sosatie (1.55 km lank).
- Pinotage, die enigste wynkultivar wat in Suid-Afrika geskep is, is deur Professior Al Perold ontwikkel uit ’n Pinot Noir-Hermitagekruisiging.
- Onder Suid-Afrika se uitvindings tel die CAT-skandeerder, die wêreld se eerste drukknoptelefoon en Pratley Putty, wat in 1969 tydens die Apollo XI maansending gebruik is.
Lus vir nog feite? Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia is ’n skatkis vol interessante stukkies en brokkies.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
20cm; W: 14cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.22 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.