The Story Station
Uit ’n ander wêreld - P.C. Haarhoff (First edition)
Uit ’n ander wêreld - P.C. Haarhoff (First edition)
Couldn't load pickup availability
Reeds met die eerste verhaal word dit duidelik dat mens hier te doen het met verhale uit ’n ander wêreld – die wêreld van die wetenskaplike; ’n wêreld wat dikwels vir die gewone leser ontoeganklik is, maar nou skielik helder sigbaar word deur die “miljardplaatjies”.
Gaandeweg besef mens egter dat die verhale nie net van die wetenskap vertel nie, maar van talle ander wêrelde én met ’n lang prosessie besonderse karakters. Daar is die orang-oetangfilosoof Prins Ran-U-Tan; Sweet Lena Lee met haar Dixieland jazz; Pikpik Pikkek en die ander kekkelhoenders van Stellasië; Hubert en Coenie Beuster wat worstel om een liggaam te deel en Stoffel en Madelief wat aromeer om hulle plasie teen indringers te beskerm, om maar enkele te noem.
Bo alles straal daar uit hierdie debuutwerk ’n menslikheid en beskaafdheid wat van P.C. Haarhoff ’n geliefde skrywer gaan maak.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.6cm; W: 13.7cm; H: 0.6cm
Weight
Weight
0.12 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






