The Story Station
Tyd van vernuwing: Opstelle oor tyd en samelewing - W.A. de Klerk (First edition)
Tyd van vernuwing: Opstelle oor tyd en samelewing - W.A. de Klerk (First edition)
Couldn't load pickup availability
Sewe opstelle met die tema: die identiteit van die Afrikaner, verandering in die Afrikaner-gemeenskap en die Afrikaner se verhouding tot ander volksgroepe. Die medewerkers is Hermann Giliomee, H.W. van der Merwe, J.G. Potgieter, C.J. van der Merwe, J.L. Sadie, C.J. Alant, W.A. de Klerk en J. Strauss. Die skrywers verken elk ’n besondere aspek van die Afrikaner-gemeenskap. Hulle wys op prestasies én mislukkings, en huiwer nie om bedenkings of kritiek uit te spreek nie.
Die opstelle is saamgestel uit referate wat vir ’n werkgroepbespreking van die Sentrum vir Intergroepstudies gelewer is en bevat ’n inleiding deur Dian Joubert.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.8cm; W: 14.1cm; H: 0.9cm
Weight
Weight
0.26 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







