The Story Station
Trompie - Topsy Smith (Omnibus 1)
Trompie - Topsy Smith (Omnibus 1)
Couldn't load pickup availability
Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks. In Trompie ontmoet ons die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avonture met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna 'n kêrel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag 'n hond hê en het sy oog op 'n basterbrak genaamd Boesman.
In Trompie die stout kind trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwysers se witbroodjie is, 'n lelike streep. Hy lees van 'n dorpie in Brittanje waar 'n klipgooiende spook amok maak en besluit net daar dis tyd om sy tuisdorp te laat regop sit.
In Trompie die soet seun besluit Trompie hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein kondig dan aan dat dit tyd geword het om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie!
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.2cm; W: 13.7cm; H: 2.1cm
Weight
Weight
0.33 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






