The Story Station
Trompie en Saartjie: Die eerste ontmoeting - Topsy Smith
Trompie en Saartjie: Die eerste ontmoeting - Topsy Smith
Couldn't load pickup availability
Die mense van Kwaggaberg het al baie dinge oor ou Trompie gesê, maar niemand kan sê hy slaan aan meisiekinders nie … daarvoor is die Groot Kaptein van die Boksombende darem te veel van ’n heer.
So ’n mooie meisie!
En sy wil hom sommer hier in die straat takel oor hy haar boetie per abuis half verongeluk het – ’n blote ongeluk dat die mannetjie so bebloed en gekneus by sy sussie aangehol gekom het, kan hy dit help?
’n Geitjie van ’n meisiekind, maar mooi!
O Saartjie, Saartjie.
Maar nee, eers moet Trompie en Saartjie kragte meet – soos man teen meisie. Sy moet eers haar astrantheid wegskrik; sy en haar haasbek-broer sal uit die Boksombende se hande kom eet, só sal hulle skrik.
O so? Ag so? dink Saartjie. Ons sal sien wie skrik vir wie.
O Saartjie, Saartjie!
En Trompie wonder of dit nou die regte oomblik is om te sê: “Jy’s … jy’s vir my … en ek’s vir jou, Saartjie, hè?”
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.7cm; W: 13.9cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.26 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
