The Story Station
Trompie die rugbyreus - Topsy Smith (Trompie #12)
Trompie die rugbyreus - Topsy Smith (Trompie #12)
Couldn't load pickup availability
Ongeveer 30 kilometer van Johannesburg af, aan die voet van ’n berg, lê die dorpie Kwaggaberg. Mense op pad Gauteng toe jaag vinnig hier deur en dink dit is ’n mooi plekkie, maar daarna is dagvlieë. Min weet hulle! As ou motors oor hul reiseger wat soms in die hotel oornag, smalend praat van Kwaggaberg so stil en dood – skud hulle net die kop. Kyk wensgerig na mekaar en sê met ’n sug: “Hulle weet nie van Trompie nie.”
Trompie se vriende staan op trou en nou dink hy miskien hy weet alles van die liefde af. Hy en sy vriende het baie pret op Anna se troudag, maar wanneer die gaste begin dans, beland ons held – hierdie keer onskuldig – amper in groot moeilikheid. Die lewe op Kwaggaberg is nooit vervelig nie: Dawie koop ’n muntstuk waarmee jy mense pots, Bolla kry onklaarbak tandpyn en Trompie probeer hom by ’n galante heks.
Maar dan begin die rugbyseisoen by die skool en die Springbokke speel boompies in internasionale toetseekstr. Nou draai die seuns se lewens net om een ding – hul gunsteling sport. Min weet hulle watter groot verrassing en eer daar nog op hulle wag. Ons held gaan die kans kry om vier almal te wys hy is ’n ware rugbyreus!
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 0.6cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






