Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Toorberg - Etienne van Heerden (First edition soft cover)

Toorberg - Etienne van Heerden (First edition soft cover)

Regular price R 399.00 ZAR
Regular price Sale price R 399.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’ n mens se gedagtes koorsig maal - en dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans. 

Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, ’n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van dié aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit selfs die wese van die regspraak uitdaag. Daar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes én die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se "sondes oopkrap."

Maar die Moolmans is n familie wat "van die oerdae vir hul eie sondes leer sorg het." Ouers sny kinders uit hul lewens, stoor hulle opsy as Stief-Moolmans-"weggooivelle" in die Stiefveld, of stedelinge wie se name nie meer oor hulle lippe kom nie. Die Moolmans vergewe nie. Nie as hul stambloed verraai word nie.

Toorberg is ’n bewys van die reikwydte van Etienne van Heerden se talent. Hy het reeds bekroonde werk gelewer met ’n jeugroman en ’n versameling kortverhale, My Kubaan. Hy is ook bekend as digter en kabaretskrywer en vir die aktuele roman Om te awol. Nou dra hy by tot die vernuwing van die Afrikaanse romankuns met een van die mees ongewone prosawerke van die laaste jare. Dié roman kon slegs hiér en nóú ontstaan het.

Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 21cm; W: 13.8cm; H: 1.4cm

Weight

0.22 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details