The Story Station
Tjoklits vir die siel - Susan Coetzer (First edition)
Tjoklits vir die siel - Susan Coetzer (First edition)
Couldn't load pickup availability
Vier vroue in hulle veertigs.
Aan die buitekant die ene glitz en glamour.
Aan die binnekant vol pyn en drama.
Suzanne, pleaser vir haar man en kinders. Die menopouse-wolf hamer aan haar voordeur en haar man se oë dwaal na groener weivelde.
Christel, haar kinderlose, wyser-as-die-wêreld suster, 'n celeb op Italiaanse spykerhakke. Sy staan voor ’n skeipaartie waar die Bird of Paradise ’n paar glansgroen vere gaan verloor.
Adri, koel sakevrou, mik na die Who’s Who Map. Haar beeld van ’n man is werkloos, haar beste vriend Botox, haar verhoudings sonder siel.
Lisa, dromerige ontwerper met ’n hart vir straathonde en bedelaars... maar niemand durf weet van die blou kolle op haar lyf nie.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.1cm; W: 13.7cm; H:1.5cm
Weight
Weight
0.4 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






