The Story Station
Thomas@aksie.net - Carina Diedericks-Hugo
Thomas@aksie.net - Carina Diedericks-Hugo
Couldn't load pickup availability
Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ’n sepiester te wees. Hy het immers ’n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy medester is boonop die aantreklike Fleur Vermaak.
Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die rugbyspan gaan behou, met Billy Fourie wat na hulle skool toe kom. En hy en Alex kry deesdae skaars tyd om te gesels.
Boonop begin allerlei vreemde dinge gebeur ... Iemand gooi ’n baksteen deur Thomas-hulle se skuifdeur. Die boodskap wat om die baksteen gedraai is, voorspel niks goeds nie: BLY WEG VAN MALANS VAN MARTHAHEIM. JY’T NIKS DAAR VERLORE NIE.
En Thomas is seker hy het iemand by die grillerige TV-ateljee sien rondsluip ... ’n Donker figuur met ’n jas ...
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 13.7cm; H: 0.6cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





