The Story Station
Swart pelgrim - F.A. Venter
Swart pelgrim - F.A. Venter
Couldn't load pickup availability
Swart Pelgrim word lank reeds erken as ’n Afrikaanse roman van gehalte. In die objektiewe, deernisvolle uitbeelding van Kolisile wat uit sy rustige geboortestreek na die grootstad gaan en daar ’n harde leerskool deurmaak, het F. A. Venter ’n hoogstaande prosawerk gelewer. Dit is ook ’n boek wat in al die jare sedert die eerste verskyning tot vandag niks aan aktualiteit ingeboet het nie.
Die louere wat Swart Pelgrim ingeoës het, hier en oorsee, het gekulmineer in die toekenning van die Hertzogprys vir Prosa aan die skrywer in 1961. Daarom het die uitgewer by geleentheid van die sesde druk — die eerste herdruk sedert die bekroning — besluit om Swart Pelgrim in ’n nuwe en spesiaal versorgde tipografiese gestalte aan te bied.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.7cm; W: 14cm; H: 1.8cm
Weight
Weight
0.4 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
