The Story Station
Suzelle DIY: Die boek (Signed; First edition)
Suzelle DIY: Die boek (Signed; First edition)
Couldn't load pickup availability
As jy weet wat YouTube is, het die 21ste eeuse nutsnooiëntjie SuzelleDIY sekerlik geen bekendstelling nodig nie.
Die vrolike videoblogger wat sedert 2014 die buurvroutjie met haar raad en daad op horings neem, is ’n sprekende bewys dat die moderne boeremeisie se hande vir niks verkeerd staan nie. Hulle kan bak en braai, toer en boor, motorbande en muurproppe omruil, hul eie muskietweerder of mayonnaise of hondesjampoe meng – en in ‘n japtrap” ‘n halsstarrige duvet of vetkol of vlek se tjank aftrap. Suzelle en kie. bodder ook lankal nie meer met diamante nie – koeksoda, wasgoedpennetjies en kragdrade is veel nuttiger vriende.
In dié lawwe dog uiters praktiese handleiding deel Suzelle en haar vriendin Marianne 70+ van hul slimste planne, boererate, resepte en geskenkidees plus ’n magdom nuttige wenke om te herwin, groener te leef en die algemene krisisse in en om die huis met lekkerkry klaar te kry.
Doen dit self. Want ja, ámal kan.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 24cm; W: 21.5cm; H: 22.3cm
Weight
Weight
0.99 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





