Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Suid van die wind: Die verhaal van drie eilande - Elsa Joubert

Suid van die wind: Die verhaal van drie eilande - Elsa Joubert

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Suid van die suidwesmoeson waarmee die eerste seevaarders van die kus van Afrika na Indië oorgesteek het, lê die drie eilande Mauritius, Réunion en Madagaskar. Hulle is die bure aan ons ooskus met wie ons in vorige eeue in noue verband geleef het. Jan van Riebeeck het met hulle handel gedryf, en duisende Malgasslawe is na die Kaap gebring en het ’n bydrae tot die bevolking van ons land gelewer.

In Suid van die Wind vertel Elsa Joubert ons nie net van haar eie merkwaardige ondervindings op ’n reis deur dié eilande in die winter van 1961 nie, maar maak ons ook kennis met hulle veelbewoë geskiedenis, met die mense wat tans daar woon en met die rassevraagstukke wat ook hulle politiek oorheers. Hoe leef die rasse saam op hierdie drie slagvelde waar die Ooste, die Weste en ’n deel van Afrika mekaar ontmoet? Watter patroon is daar gevorm deur die lotswisseling van die geskiedenis? Hoe vergelyk dit met ons eie patroon? Waarom het Hollandse en Franse nedersettings van vorige eeue dáár misluk, terwyl dié aan die Kaap geslaag het? En in die lig van wat mens daar sien: wat sou ons roeping in Suid-Afrika wees? 

In een van die boeiendste en beste reisboeke wat nog ooit in Afrikaans verskyn het, vind die skryfster deur eie waarneming en gesprekke antwoorde op hierdie vrae, en laat sy die eilande in al hul eksotiese skoonheid en hul bevolkings in al hul bontheid voor ons lewe. 

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.8cm; W: 14.3cm; H: 1.9cm

Weight

0.39 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details