Storieboek - Francois Bloemhof (First edition)
Storieboek - Francois Bloemhof (First edition)
Daar was nog nie ’n gesin soos dié nie.
Altus Saayman se lewe is nie maklik nie. Wat sou jý gedoen het as jy deel was van ’n familie wat geseën en gestraf is met magiese kragte? Sy pa ken die toekoms ten dele, sy ma het helende hande en sy suster Dinnie kan van vorm verander.
Om nie te praat van die probleme wat sy grapjas-oom, sy geheim-stelende tante, en tog-so-goeie nefie hom besorg nie.
Altus se krag? Met woorde toor hy, vertroos hy, as liegbek-kind en later as volwasse skrywer, tot die gaping tussen dít wat is en dít wat kan wees net so vaag en maklik oorbrugbaar raak soos die grens tussen ons wêreld en sy storie-land.
Wanneer die werklikheid Altus eindelik ketting, besef hy daar is ’n uitweg - mits hy ’n prys betaal wat geen mens sal betaal nie. Die alternatief, egter, om die vooraf bestemde te aanvaar en gewoonmens te bly...
Ondenkbaar.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 13.7cm; H: 1.6cm
Weight
Weight
0.26 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details