The Story Station
Stiltetyd - Marita van der Vyver (First edition)
Stiltetyd - Marita van der Vyver (First edition)
Couldn't load pickup availability
Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel. ’n Dump, verwyt sy André, haar argitekman. Dit was sy idee, sy projek vir hulle Jaar in Provence. Die droom het in ’n nagmerrie ontaard toe haar jongste kind enkele weke voor hulle vertrek na Frankryk sterf.
In die vreemde sukkel elkeen met sy eie swaarkry: Emile – hulle dertienjarige seun – smelt weg in die dik klipmure van die huis om so min as moontlik moeite vir enigiemand te wees. André stort al sy energie in die restourasieprojek en verdwyn tussen die sakke sement, vragte vloerteëls, skroewe en spykers en planke en pype.
En Hester? Sy word ál stiller en meer afwesig, voer denkbeeldige gesprekke met ’n onwettige immigrant uit die Demokratiese Republiek van die Kongo, en vind op ’n vreemde wyse aanklank by ’n weeskind uit Rwanda – ’n onvoldoende plaasvervanger vir die dogter wat sy verloor het. Deur hulle ontdek sy opnuut haar liefde vir Afrika.
Stiltetyd is die meesleurende verhaal van ’n vrou se stryd teen ongeneeslike smart, van haar soeke na haarself, en van die skugter, moedige treë – terug – na die hart van haar man.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.3cm; W: 13.7cm; H: 2.7cm
Weight
Weight
0.43 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
