The Story Station
Spooksoeker - Francois Bloemhof (First edition)
Spooksoeker - Francois Bloemhof (First edition)
Couldn't load pickup availability
WARNO ALBERTS HET NIE ’N MAKLIKE LEWE NIE – EN DIT IS NOG VOOR DIE EINTLIKE MOEILIKHEID BEGIN.
Nie net het hy ’n supergewilde ouer broer nie, hy is boonop mal oor Ziaan se meisie, Melissa. Die laaste ding wat hy nodig het, is dat hy skielik van spoke oral om hom bewus raak.
Maar dis wat gebeur. Spoke maak hulle verskyning en elkeen het sy of haar eie storie. Wat gaan aan en hoekom nóú? Hoe moet Warno homself, sy gesin en sy vriende, almal, veilig hou terwyl die gevaar al hoe dreigender word? Die spoke is allesbehalwe vreedsaam en niemand anders as Warno kan hulle sien nie, dus is hy op sy eie in die totaal nuwe omstandighede. As Warno nie versigtig is nie, gaan hy nie met sy lewe daarvan afkom nie.
Spooksoeker is ’n spannnende en aksiebelaaide boek wat gewaarborg is om lesers te laat aanhou omblaai!
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 13.8cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.28 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





