Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Spinnekop-somer - Maretha Maartens

Spinnekop-somer - Maretha Maartens

Regular price R 64.00 ZAR
Regular price Sale price R 64.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

**Ek voel honderd-en-vyf jaar oud, dink Leendert dof. Kan honderd-en-sewe ook wees. Ek het my geboortedatum vergeet, soos Ma verlede jaar toe symy eer­s kwart oor tien die aand uit die Kaap geskakel het. Ek ly vangoggend aan akute diarree as gevolg van die rassisme in die skool, met sy kamstige oop koshuis, as gevolg van die bitter oorskietkoffiemoer waarmee ons standerdagt tevrede moet wees nadat die matrieks die koffiekan beetge­had het, as gevolg van Daan van Wyk se skimpe oor my pa wat in die parlement sit om die land uit te verkoop ... En veral as gevolg van Erika.

Waar bly sy tog?

Maar toe hy eindelik die nuus van Erika verneem, weet hy dat die wêreld nou finaal gatoor­kop geslaan het. War kan ’n mens moet immers doen as ’n jy ’n tiener is en niemand wil na jou luister nie? Nie ou Bulk nie, nie Erika se pa nie en selfs nie jou eie pa en ma nie. Dan sal jy mos desperate dinge aanvang!

Met fyn vernuf lei Maretha Maartens die tienerkarakters in Spinnekop­somer tot nuwe en verrassende insigte. En deur dit saam met hulle te beleef, sal ook die leser verryk word deur die dramatiese en deurnekaar paar dae toe omstandighede om en binne-in hulle so amper vir Leendert en Erika en die ander klomp laat hensop het...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.4cm; W: 13.8cm; H: 0.5cm

Weight

0.12 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details