Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Soutsjokolade - Ina Rosseau

Soutsjokolade - Ina Rosseau

Regular price R 64.00 ZAR
Regular price Sale price R 64.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ina Rousseau beskryf die stoflike mens in haar gedig "Die maaksel" as ’n “instrument met fynstelling/waarin die werking kwellend/verwikkeld tik/opwektoestel vir geluk/en skril pyn.”
Sulke instrumente is haar karakters in “Soutsjokolade” ook. Hulle ervaar lyding en vreugde, liefde en afsydigheid, begrip en gevoelloosheid. Soos die titel suggereer, beleef hulle die sout en die soet van die lewe. In werklikheid is die twee in mekaar versmelt, die lewe is immers nie enkelvoudig nie. Maar vanweë hul beperkte visie reageer mense in ’n bepaalde situasie net op een van die bestanddele. Dit is hierdie beperkheid, die onvermoë tot ’n omvattende insig wat Ina Rousseau in haar verhale registreer — helder en genuanseerd.

Soutsjokolade is deurgekomponeerde kortkuns waarin dié digteres met noukeurige nugterheid intense belewenisse skep; verhale wat boei op die vlak van wat gebeur en van stemming, van stilistiese eksperimenteering, en wat daarby aan die leser die intellektuele uitdaging van die paradoks en die ironie bied.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.7cm; W: 14cm; H: 05cm

Weight

0.11 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details