Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Somerkos in Provence - Marita van der Vyver (First edition)

Somerkos in Provence - Marita van der Vyver (First edition)

Regular price R 129.00 ZAR
Regular price Sale price R 129.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hulle is 'n gewone gesin met kinders (wat sonder skroom gekoopte hamburgers en frites bo al hulle ouers se "gastronomïese hoogtes" sal kies) en 'n gewone inkomste. Hulle het nie die tyd, energie of geld om ingewikkelde, pretensieuse geregte met onbekostigbare bestanddele soos truffels of foie gras te maak nie, en hulle kinders stel nie belang in slakke, paddaboude en ander Franse spesialiteite wat elders moeilik verkrygbaar is nie.

Die resepte hierin is die kos wat hulle groot gesin en vriende kuier-kuier onder die plataanboom in hul tuin geniet. Dis lentekos, somerkos, Mediterreense en Provensaalse kos wat net so lekker sal smaak onder 'n jakaranda of kiepersol.

Van die beroemdste kosskrywers en kokke het hul kulinêre ontwaking aan Frankryk te danke. Ook die bekroonde skrywer Marita van der Vyver het in Provence by haar man Alain leer kos maak.

Somerkos in Provence is 'n heerlike mengsel van verbeelding en gesonde verstand, lekkerbekkigheid en praktiese oorwegings, en sal die minder én meer ervare kok begeester en besiel.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 26 cm; W: 22.7 cm; H: 1.4 cm

Weight

0.88 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details