Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Somer II - Koos Kombuis

Somer II - Koos Kombuis

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

DIE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE DOOD.
DIE TWEEDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE LEWE.
DIE DERDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS UITGEWERS.
UITGEWERS IS MY DOOD.

Maar die jong skrywer – ene André Letoit, in die regte lewe André le Roux du Toit – het hom voorgeneem hy gaan die hele Afrikaanse letterkunde omkeer en herorganiseer om hom te pas. Dus stap hy by 'n uitgewer se kantoor binne en laat sy manuskrip daar – met streng instruksies dat die uitgewer dit nie mag lees nie …

Met hierdie heruitgawe van die roman het die skrywer reeds meer as net die letterkunde omgekeer – as Koos Kombuis, die sanger, die skrywer, als.

"Gelukkig is daar baie humor in die boek," skryf hy in sy voorwoord. "As dit nie vir die humor was nie, was hierdie bes moontlik die swakste en deurmekaarste boek wat nog ooit in ons taal verskyn het."

[Nota van die uitgewer, as Derde Grootste Probleem in die Skrywer se lewe: Die deurmekaargeit is natuurlik deel van die humor.]

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.4cm; W: 14.3cm; H: 1.4cm

Weight

0.3 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details