The Story Station
So lig soos klip - Jacques Pretorius (First edition)
So lig soos klip - Jacques Pretorius (First edition)
Couldn't load pickup availability
Reël Nommer Een: Hou altyd jou laaste patroon vir jouself.
In 'n donker agterplaas rol die polisieman tot teen 'n vibracrete-muur. Twee figure spring oor die oorkantse heining; die silhoeët van 'n "AK47" is oombliklik en duidelik herkenbaar. Naby hom hoor hy iemand histeries oor die radio hulp ontbied. Pangas. Klippe. Brandende buitebande. Hy tas na daardie laaste blink patroon in sy hempsak – sy enigste hoop.
Hy is een van duisende polisielede wat in Caspirs die brandende townships binnegery is. Hy het vol afwagting deur die koeëlvaste glas die township-duister ingestaar. Hy het 'n man geword in die polisie. Dit is waar hy die vyand én vroue leer ken het. Net so verbete soos wat hy strate gepatrolleer het, het hy na die ideale vrou gesoek. En toe die openbare geweld in die townships ontplof, bars in hom 'n intieme geweld los, 'n sagte vernieling so oud soos die mensdom self.
So lig soos klip is 'n uiters verontrustende roman.
Nog selde is die vermenging van godsdiens, seks en geweld in die vorming van die manlike psige so indringend in 'n debuut verken.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.5cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






