Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Siener van Rensburg: Boodskapper van God - Adriaan Snyman

Siener van Rensburg: Boodskapper van God - Adriaan Snyman

Regular price R 175.00 ZAR
Regular price Sale price R 175.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Siener van Rensburg — Boodskapper van God is die verhaal van ’n ware profeet wat die toekoms van volkere vooruit kon sien. Maar hy het veral gesien wat met sy eie volksgenote gaan gebeur, en hierdie boek van byna 370 bladsye is propvol onthullings, historiese gegewens, visioene en ook honderde verklarings.

“Elke Afrikaner, arm of ryk, behoort die Siener se verhaal en visioene te lees. Dan sal ons volk (weet) dat hy ook ’n profeet gehaal het soos daar in ons Bybels gelees kan word in 1 Samuel 9:9.”
– Boy Mussmann, ’n Siener-kenner.

Siener se visioene oor die Boerevolk se komende benoudheid stem baie ooreen met Johannes se Openbaring van gebeure in die Laaste Dae. Ook sy ander profesieë vertel die bitter en ontstellende verhaal van ontroue Afrikanerleiers se herhaalddelike verraad, van ’n volk se verguising, ’n staatsgreep en revolusie — maar dis ook die verhaal van loutering, straf en uiteindelike eenwording, ’n nuwe tuiste en ongekende voorspoed.

Tientalle van sy visioene is reeds gedurende die afgelope vyf jaar bewaarheid of sal binnekort in vervulling gaan:

  • Die burgeroorlog in Bosnië (bewaarheid);

  • Die koms van ’n swart regering (bewaarheid); die NP wat sal verdwyn, en onverwagte, dramatiese wendinge wat wêreldwyd groot opslae gaan maak;

  • Reeds op 18 Februarie 1918 het Siener van Rensburg die verkiesing van 27 April 1994 voorspel en gesê dat die Afrikaner se politieke mag daarna slegs tot Kaapland beperk sou wees (bewaarheid);

  • Twee baie belangrike volkleiers gaan saam gewelddadig sterf of gefusilleer word;

  • Siener van Rensburg gee ook ’n ooggetuie verslag van die uitbreek en verloop van die Derde Wêreldoorlog.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:21.2.cm; W: 13.6cm; H: 2.1cm

Weight

0.35 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details