The Story Station
Siende blind - Chanette Paul
Siende blind - Chanette Paul
Couldn't load pickup availability
Op ’n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielmaat en eggenoot van twintig jaar waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry ’n sielsverbryselende antwoord.
Vir Cara voel dit soos die einde van alles wat vir haar betekenis inhou. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor.
Haar hele lewe ontaard in ’n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie.
Begogel, is hoe Cara voel. Êrens is daar waarhede en oral is leuens. En sy kan nie uitmaak watter een is wat nie.
Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref – en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksie-skrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 19.7 cm; W: 13 cm; H: 3.2 cm
Weight
Weight
0.43 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
