Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Seisoen van sonde - Chris Karsten (First edition)

Seisoen van sonde - Chris Karsten (First edition)

Regular price R 119.00 ZAR
Regular price Sale price R 119.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Op die hakke van die wykende storm dryf aanlandige winde, nou meer bedaard, 'n lae misbank oor die kus. Uit hierdie newels doem twee oesterplukkers vroeg die Saterdagoggend op uit die rigting van Swartvlei se monding.

Een kom skielik orent, roep na sy maat. Hy wys na die dynsige figuur teen die paal by die duin. Hy meen dit is iemand wat op dié vroeë oggend daar rus, met sy rug teen die paal, gesig na die see. Hulle eerste instink is die hasepad. Maar 'n inspekteur kan dit nie wees nie, nie met hare wat so lank en blond in die wind warrel nie. Die stil figuur kan hulle nou uitmaak. 'n Kaal vrou. Haarslierte gekoek van sand en sout en wind. In hoogwater moes die branders oor haar gebreek het. Haar vel het die kleur van lood, asof sy aan erge koue blootgestel, of dood is.

Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van 'n vrou, is na 'n storm op die rotse gevind – vasgebind aan 'n paal en met haar mond toegewerk. Die lyke wat volg, is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Die moordenaar, Jack, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, 'n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Albei het in die apartheidsjare te doen gehad met 'n regeringsprojek genaamd Antenor.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.3cm; W: 13.7cm; H: 2.4cm

Weight

0.37 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details