Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Sara - Maretha Maartens

Sara - Maretha Maartens

Regular price R 109.00 ZAR
Regular price Sale price R 109.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

“Hoe praat die Onsighare, Abram?”
“Onontwykbaar.”

Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en ’n bondel vuurmaakhout op ’n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in. Sy, wat so bang is vir die giftige slange en skerpioene van die Negev, het die groot skerpioen naby haar skaars raakgesien toe sy op die grond neerval en na die onsigbare God begin roep: “Nou is ek soos Hagar, El Roi, God wat my sien! Antwoord my: Is U dan soos Sin, die maangod? Eis U dieselfde offers van dié wat U dien as die gode van die Sumeriërs en die Hetiete?”

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 19.7cm; W: 13cm; H: 3.2cm

Weight

0.38 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details