The Story Station
Sajonara Geisja: ’n Reis deur Japan - Jan Breytenbach
Sajonara Geisja: ’n Reis deur Japan - Jan Breytenbach
Couldn't load pickup availability
Daar is twee maniere om Japan te leer ken. Jy trek ’n paar duisend rand uit jou bankrekening en jy gaan daarheen. Of jy lees SAJONARA GEISJA en maak dieselfde soort reis mee in ’n leunstoel!
Hierdie boek is jou gids van die oomblik dat die skip uit Durban vertrek. Op pad na die land van geisja's, doen ons aan by Mauritius, Singapoer, by Hongkong en die Filippyne. In Japan self beleef ons al die reisondervindings wat die deursnee toeris te beurt val - en ’n paar ondervindings wat by geen reisplan ooit ingesluit word nie.
Ons besoek meeste van die besienswaardighede wat alle toeriste in Japan besoek. En leer die land se mense ken. Die skrywer se ervarings is nie beperk tot die dinge wat hy gesien het nie. Hy het ook dié mense leer ken en hy vertel van die indruk wat Japan en Japanners op ’n Westerling maak; van die gevoelens wat dit by jou wek.
Jan Breytenbach is ’n ervare joernalis en skryf met die vlotheid wat ’n mens van so iemand verwag. Hy weet hoe om te kyk en weer te gee - en bo alles weet hy waarin ’n leser sal belangstel en waarin nie.
Condition
Condition
Ex-library (EL): I once lived in library. I may have some library stickers, stamps, or markings but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 21.5cm; W: 14.4cm; H: 2cm
Weight
Weight
0.36 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






