The Story Station
Saartjie se pappegaai - Bettie Naudé (Saartjie #7)
Saartjie se pappegaai - Bettie Naudé (Saartjie #7)
Couldn't load pickup availability
“Hiert, jou wille-weghol! Hiert, jou perdebylyfie!”
Natuurlik is dit weer Alfonso Papegaai wat aan die woord is. Maar ongelukkig vir Saartjie, het haar geliefde troetelvoël sy rympie hierdie keer vir die gesette predikantsvrou geskree . . . iets wat haar lelik in die moeilikheid kan laat beland! Maar dis nie al nie. In hierdie boek gaan Saartjie en Lina see toe, en maak hulle eie moles. Dit raak ernstig wanneer Saartjie die branders onderskat en in die moeilikheid raak, en daarna byna oor die aantreklike lewensredder se skoot getrek word vir haar astrantheid . . .
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.9cm; W: 14.3cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
