The Story Station
Saartjie se geheim - Bettie Naudé (Saartjie #3)
Saartjie se geheim - Bettie Naudé (Saartjie #3)
Couldn't load pickup availability
Dit is ’n groot dag wanneer Saartjie hoërskool toe gaan. Maar, ten spyte van haar voorneme dat sy nou “klaar is met die dinge van ’n kind”, beland haar avontuurlustigheid haar sommer gou weer in die sop. Gelukkig maak haar besondere musiektalent ’n gunstige indruk op die prinsipaal, en vaar sy ook nie te sleg tydens die skool se sportbyeenkoms nie. Maar wat van alles wat ágter die pawiljoen plaasvind? En wat van die spook daardie een angsvolle nag . . . ? Daardie einste spook gaan julle penorent laat sit en lees, en Saartjie se groot geheim gaan julle net so nuuskierig maak soos vir Apie en Galpil. Lees gerus watter planne hulle beraam om ’n geheim uit ’n hardkoppige meisiekind te kry!
Condition
Condition
Good (G): I’m an averagely used and worn book, but I have no loose, torn, damaged or bent pages.
Dimensions
Dimensions
21.7cm; W: 14.3cm; H: 0.9cm
Weight
Weight
0.25 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
