Rukwinde - Forona Bosman
Rukwinde - Forona Bosman
Hoeveel kanse het ’n jongman wat skugter is in die moderne snelratsamelewing van Johannesburg? Wat is sy kanse om staande te bly te midde van die “rukwinde” van die hedendaagse sakelewe?
Daar is min boeke in Afrikaans oor die polsende gang van die vitale sakebedrywighede van die grootstad Johannesburg. Daar is min oor Afrikaners wat deesdae alhoemeer opgang in die harde en genadelose sakewêreld maak.
Rukwinde deur Forona Bosman, is nie die gewone verhaal van versinktes en versukkeldes in die Goudstad nie, maar een met al die glinstering, genadeloosheid waarin Afrikaanse sakemanne hulle daagliks begewe.
Die lis van ’n gewetenlose vrou wat sukses voorop in die lewe stel, gee die boek die dramatiese aangrypendheid van ’n hoëspanningsrolprent.
Rukwinde is een van Forona Bosman se beste romans.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.8cm; W: 14.2cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.28 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details