Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Rugdraai & stilbly - E.K.M. Dido (First edition)

Rugdraai & stilbly - E.K.M. Dido (First edition)

Regular price R 70.00 ZAR
Regular price Sale price R 70.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Sy weet dat sy onder die vergrootglas gehou gaan word. Nie omdat Randall 10 jaar ouer as sy is nie, maar omdat sy uit Aloevale na Victoria Park toe trek. Omdat sy, ’n bankteller, met iemand gaan trou wat sy eie slaghuis het, en wie se familie se geld agter hulle name het. Maar dit alles pla haar nie. Sy en Randall het mekaar opreg lief. Hulle gaan saam ou bene kou. 

Wat die pragtige Bernadette Petroos nie geweet het nie, is dat die grootste geluk op aarde die keerkant kan wees van die diepste  ellende. En dat dit die uiterste inspanning van haar sou verg om haar gebroke self weer heel te kry. 

En Randall Fontaine? 

Nooit het hy kon droom dat dit moontlik was vir ’n mens om iemand so lief te hê soos wat hy haar het nie. En hy behoort te weet, want op dertig sit hy al met ’n rykdom ervaring. Meisies het hy baie gehad.

Maar Bernie is anders. Hy het sommer van die begin geweet hy wil daardie trots en regop lyfie vir altyd langs hom hê. Hy wil altyd in daardie slap bruin oë vaskyk. 

En tog, later sou Randall hom telkens moet afvra hoe hy ooit sy hand teen Bernie kon opgelig het.

In Rugdraai en stilbly, haar tweede roman, loop E.K.M. Dido die ongelyk huwelikspaadjie saam met twee karakters wat onverhoeds betrap word deur iets waarin selfs die mees liefhebbende paartjie hulle kan vasloop. Onbevooroordeeld, en met besondere begrip en deernis, skets Dido ’n situasie waarmee meer mense sal kan identifiseer as wat hulle graag teenoor hulleself sou erken.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.6cm; H: 1cm

Weight

0.21 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details