Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Roepman - Jan van Tonder

Roepman - Jan van Tonder

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

“Die lewe is nie ’n storie nie,” waarsku Timus se pa sy dertienjarige seun wat nie aldag tussen werklikheid en verbeelding kan onderskei nie.

Roepman is egter ’n bruisende, verlokkende weerspreking van hierdie woorde. Dit is ’n storie wat die lewe self is: eerlik en outentiek, skokkend selfs, maar altyd getemper deur patos en humor wat die leser van die begin af oorrompel. Timus, aartsonskuldig omtrent die soet en duister dinge van die lewe, maar terselfdertyd aartsnuuskierig, is die leser se ore en oë.

Die plek is ’n spoorwegkamp in Durban; die tyd die stormagtige sestigerjare; die karakters onvergeetlik: Timus se vyf susters en sy ouer broer, by wie hy lewenskennis versamel; Ouma met haar boerewysheid; Joon, die “roepman” wie se oë wegkyk van die aardse; ant Rosie met haar sak vol klippe; Zane op sy sinistere nagtelike vlermuisjag; Melinda met die rooi panty; oom Gouws ná pay-day met ’n bos carnations wat nie vir sy vrou bedoel is nie; Gladys, stoflap in die een hand en die portret van H. F. Verwoerd in die ander; en Boytje, haar kind, wat te groot word vir die agterplaas …

Dis ’n verhaalgegewe met filmiese ondertone; ’n milieu tot dusver nog kwalik ontgin in Afrikaans; boweal ’n verhaal wat die magiese en die realistiese op betowerende wyse verbind.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: .21.4cm; W: 13.8cm; H: 1.2cm

Weight

0.26 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details