The Story Station
Roeiers op Rugbreekrivier - Maretha Maartens
Roeiers op Rugbreekrivier - Maretha Maartens
Couldn't load pickup availability
Rus en vrede bly die mens van die negentigerjare ontwyk. Van alle kante kom lewenskrisisse op ons aangejaag wat ons wil oorweldig. Hoe lank nog sal ons kop bo water kan hou terwyl ons spartel in die stormwaters van
⭐ huweliks- en middeljareversteurings
⭐ arbeidsonsekerheid
⭐ finansiële insinking en stygende pryse
⭐ droogte en ander natuurrampe, en
⭐ die geweld in ons land?
Dit het tyd geword om op te hou kyk na wat ons verloor het, sê Maretha Maartens in Roeiers op die Rugbreekrivier. En met haar voete ferm op moeder-aarde en in haar kenmerkende tong-in-die-kies-styl wys sy die leser, aan die hand van die Skrif, dat daar tog iets—nee, heelwat!—oorgebly het, en hoe dit gebruik kan word om in dié onseker tye oorwinning te kan leef!
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 13.6 cm; H: 0.5 cm
Weight
Weight
0.1 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






