The Story Station
Prooi - Deon Meyer (Bennie Griessel #6)
Prooi - Deon Meyer (Bennie Griessel #6)
Couldn't load pickup availability
Griessel en Cupido wil nie die dossier hê nie. Die een van Johnson Johnson, die oudpoliesman wie se lyk langs die treinspoor anderkant Drie Susters gekry is.
Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die plaaslike SAPD, afgedwing op die Valke.
En daar's sommer vroeg al tekens van aapstreke: Twee van die passasiers op die wêreld se luuksste trein is spoke. Hulle bestaan nie. Die arrogante offisiere by die BBP-Beskermingseenheid in Pretoria lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting. En daar's groot druk van bo af om dit selfmoord te noem.
Dit lyk al hoe meer of dié ding oor landsgrense strek.
Dit lyk al hoe meer na die groot S-woord. Staatskaping.
Dit lyk al hoe meer na moeilikheid.
Al weer.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22.2cm; W: 15.3cm; H: 3.7cm
Weight
Weight
0.58 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
